23728543
Hoor Jy Ook Jou Eie Naam - Melodie en Akkoorde
23728543
23728543
Hoor Jy Ook Jou Eie Naam - Melodie en Akkoorde Piano scores gallery preview page 1
Hoor Jy Ook Jou Eie Naam - Melodie en Akkoorde Piano - Digital Sheet Music

Digital Download

Hoor Jy Ook Jou Eie Naam - Melodie en Akkoorde Piano - Digital Sheet Music

C Instrument, C Instruments - Level 2 - Digital Download

SKU: A0.1887756

By envangeli. Composed by Tinus Badenhorst. This edition: pdf. 21st Century, Christian, Classical, Praise & Worship, Sacred. Lead Sheet / Fake Book. 2 pages. Envangeli #1446423. Published by envangeli (A0.1887756).

Hoor Jy Ook Jou Eie Naam? - Melodie en Akkoorde in D majeur, transponeer later na E majeur.
Laat Ons Gaan Na Die Huis Van God!
CCLI 7257445

Vers 1
Hoor jy ook jou eie naam
in die Sabbatsoggendlug?
Sing terwyl die son opstaan
en die donker wyk terug.
Ek verlos en Ek maak vry
en die Lewe is in My.
Nuwe krag is hier te kry
en jou soektog is verby.

Vers 2
Voel die asem van die Heer
in die sagte oggendwind.
Wat 'n vreugde, weer en weer,
om genesing te kan vind!
Ek verlos en Ek maak vry
en die Lewe is in My.
Nuwe krag is hier te kry
en jou soektog is verby.

Brug
Laat ons gaan na die huis van God!
Laat ons gaan na die huis van God!
Laat ons gaan na die huis van God!
laat ons gaan na die huis van God!

Refrein
Laat ons gaan na die huis van God!
Laat ons gaan na die huis van God!
Laat ons gaan na die huis van God!
Laat ons gaan na die huis van God!

Tussenspel

Brug
Laat ons gaan na die huis van God!
Laat ons gaan na die huis van God!
Laat ons gaan na die huis van God!
Laat ons gaan na die huis van God!

Refrein
Laat ons gaan na die huis van God!
Laat ons gaan na die huis van God!
Laat ons gaan na die huis van God!
Laat ons gaan na die huis van God!

Tussenspel

Vers 3
Die aanbiddingsatmosfeer
in gewyde klank gehul
het 'n aangename geur,
met sy Gees is ons vervul.
(Laat ons gaan na die huis van God!).

This product was created by a member of ArrangeMe, Hal Leonard's global self-publishing community of independent composers, arrangers, and songwriters. ArrangeMe allows for the publication of unique arrangements of both popular titles and original compositions from a wide variety of voices and backgrounds.

About Digital Downloads

Digital Downloads are downloadable sheet music files that can be viewed directly on your computer, tablet or mobile device. Once you download your digital sheet music, you can view and print it at home, school, or anywhere you want to make music, and you don't have to be connected to the internet. Just purchase, download and play!

PLEASE NOTE: Your Digital Download will have a watermark at the bottom of each page that will include your name, purchase date and number of copies purchased. You are only authorized to print the number of copies that you have purchased. You may not digitally distribute or print more copies than purchased for use (i.e., you may not print or digitally distribute individual copies to friends or students).