Large Ensemble Bass Drum, Pipe Organ, Timpani, Trumpet, Tubular Bells, Voice - Level 3 - Digital Download
SKU: A0.1887762
By Christa Badenhorst; Christie Schutte; Ljupco; Wessel Badenhorst; envangeli. Composed by Tinus Badenhorst. This edition: pdf, streaming. 21st Century, Classical, Contemporary, Praise & Worship, Sacred. 23 pages. Envangeli #1446430. Published by envangeli (A0.1887762).
Hoor Jy Ook Jou Eie Naam? - D majeur, transponeer later na E majeur.
Laat Ons Gaan Na Die Huis Van God!
CCLI 7257445
1ste Trompet
2de Trompet
3de Trompet
Pyporrel
Gemeente of Koor
Klokkespel
1ste Timpani
2de Timpani
Konsert Basdrom
Vers 1
Hoor jy ook jou eie naam
in die Sabbatsoggendlug?
Sing terwyl die son opstaan
en die donker wyk terug.
Ek verlos en Ek maak vry
en die Lewe is in My.
Nuwe krag is hier te kry
en jou soektog is verby.
Vers 2
Voel die asem van die Heer
in die sagte oggendwind.
Wat 'n vreugde, weer en weer,
om genesing te kan vind!
Ek verlos en Ek maak vry
en die Lewe is in My.
Nuwe krag is hier te kry
en jou soektog is verby.
Brug
Laat ons gaan na die huis van God!
Laat ons gaan na die huis van God!
Laat ons gaan na die huis van God!
laat ons gaan na die huis van God!
Refrein
Laat ons gaan na die huis van God!
Laat ons gaan na die huis van God!
Laat ons gaan na die huis van God!
Laat ons gaan na die huis van God!
Tussenspel
Brug
Laat ons gaan na die huis van God!
Laat ons gaan na die huis van God!
Laat ons gaan na die huis van God!
Laat ons gaan na die huis van God!
Refrein
Laat ons gaan na die huis van God!
Laat ons gaan na die huis van God!
Laat ons gaan na die huis van God!
Laat ons gaan na die huis van God!
Tussenspel
Vers 3
Die aanbiddingsatmosfeer
in gewyde klank gehul
het 'n aangename geur,
met sy Gees is ons vervul.
(Laat ons gaan na die huis van God!).
This product was created by a member of ArrangeMe, Hal Leonard's global
self-publishing community of independent composers, arrangers, and songwriters.
ArrangeMe allows for the publication of unique arrangements of both popular
titles and original compositions from a wide variety of voices and backgrounds.
About Digital Downloads
Digital Downloads are downloadable sheet music files that can be viewed directly on
your computer, tablet or mobile device. Once you download your digital sheet music,
you can view and print it at home, school, or anywhere you want to make music, and
you don't have to be connected to the internet. Just purchase, download and play!
PLEASE NOTE: Your Digital Download will have a watermark at the bottom of each page
that will include your name, purchase date and number of copies purchased. You are
only authorized to print the number of copies that you have purchased. You may not
digitally distribute or print more copies than purchased for use (i.e., you may not
print or digitally distribute individual copies to friends or students).